Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beligting
beligting [boodskap #136635] Sun, 23 May 2021 20:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Beligting
Beligting
beligting
Afbreking: be•lig•ting
Samestelling: belig + -ting


Selfstandige naamwoord: beligting
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van belig; met lig verhelder of bestraal.

Gebruik:
• Oorhoofse beligting is net op sekere dele van die snelweg aangebring.

Sinoniem:
• beskyning
• illuminasie
• opheldering
• verheldering
• verligting

Afgelei:
• beligtingsmeter
• beligtingstegnikus
• beligtingstyd
• spreibeligting
• straatbeligting

Vertaling:
Engels: lighting
Nederlands: belichting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onredelik
Volgende onderwerp: moderniseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:53:51 UTC 2025