| amikaal [boodskap #136631] |
So., 23 Mei 2021 17:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
amikaal
Afbreking: a•mi•kaal
Byvoeglike naamwoord: amikaal
Vergrotende trap: meer amikaal, amikaler
Oortreffende trap: mees amikale amikaalste
Attributief: amikale
Partitief: amikaals
Betekenis:
• Vriendelik en hartlik in omgang.
Gebruik:
• Die atmosfeer was amikaal en die verrigtinge het vlot verloop.
Sinoniem:
• gaaf
• gemeensaam
• hartlik
• vriendelik
• vriendskaplik
Vertaling:
Engels: amicable, friendly
Nederlands: amicaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|