karig [boodskap #136629] |
Sun, 23 May 2021 15:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
karig
Afbreking: ka•rig
Byvoeglike naamwoord: karig
Vergrotende trap: kariger
Oortreffende trap: karigste
Attributief: karige
Partitief: karigs
Betekenis:
• Wat skaars of net genoeg is; nie oorvloedig nie.
Gebruik:
• Haar pensioen is maar karig en sy sukkel om kos op die tafel te sit.
Sinoniem:
• armoedig
• armsalig
• behoeftig
• honger
• skaars
• skraal
• skraps
• onbeduidend
• ontoereikend
• power
• skamel
• sober
• spaarsaam
• spaarsamig
• spartaans
• yl
Afgelei:
• karigheid
• kariglik
Vertaling:
Engels: scanty, meagre, slender, frugal
Nederlands: karig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|