plantmateriaal [boodskap #136628] |
Sun, 23 May 2021 14:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plantmateriaal
Afbreking: plant•ma•te•ri•aal
Samestelling: plant + materiaal
Selfstandige naamwoord: plantmateriaal
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Biomassa van stukke plante (takke, blare, gras, blomme, tuinafval, ens.)
Gebruik:
• 'n Herbivoor is 'n dier wat plantmateriaal vreet.
• Biodiesel kan van omtrent enige plantmateriaal vervaardig word.
Vertaling:
Engels: plant material
Nederlands: plantenmateriaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|