Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strykyster
strykyster [boodskap #136621] Sun, 23 May 2021 08:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vrou wat klere stryk.
'n Vrou wat klere stryk.
strykyster
Afbreking: stryk•ys•ter
Samestelling: stryk + yster


Selfstandige naamwoord: strykyster
Meervoud: strykysters
Verkleinwoord: strykystertjie
Meervoud van verkleining: strykystertjies

Betekenis:
• Huishoudelike toestel om kreukels (met stoom of hitte) uit klere te verwyder.

Gebruik:
• Die strykyster het al weer gebreek.

Verwant:
• strykgoed
• strykplank

Vertaling:
Engels: flat-iron, smoothing iron
Nederlands: strijkijzer, strijkbout

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: invloedryk
Volgende onderwerp: harlekyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:50:19 UTC 2025