Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » invloedryk
invloedryk [boodskap #136620] Sat, 22 May 2021 17:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
invloedryk
Afbreking: in•vloed•ryk
Samestelling: invloed + ryk


Byvoeglike naamwoord: invloedryk
Vergrotende trap: invloedryker
Oortreffende trap: invloedrykste
Attributief: invloedryke
Partitief: invloedryks

Betekenis:
• Wat 'n groot invloed uitoefen.

Gebruik:
• Sosiale media het heeltemal te groot en te invloedryk geword.

Sinoniem:
• beherend
• gesaghebbend
• leidend
• magtig

Vertaling:
Engels: influential
Nederlands: invloedrijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nektar
Volgende onderwerp: strykyster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:07:53 UTC 2025