Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neerplof
neerplof [boodskap #136617] Sat, 22 May 2021 10:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
neerplof
Afbreking: neer•plof
Samestelling: neer + plof


Werkwoord: plof neer, neerplof
Verlede tyd: het neergeplof
Teenwoordige deelwoord: neerploffende

Betekenis:
• Om met 'n plof te val.

Gebruik:
• Sy kyk by die venster uit terwyl swaar reëndruppels op die aarde neerplof.

Sinoniem:
• neerplas
• neersak
• neerstort
• neerval

Vertaling:
Engels: to suddenly fall, plump down, drop
Nederlands: neerploffen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reënval
Volgende onderwerp: wegvlieg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:58:59 UTC 2025