traag [boodskap #136615] |
Sat, 22 May 2021 09:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
traag
Afbreking: traag
Byvoeglike naamwoord: traag
Vergrotende trap: traer
Oortreffende trap: traagste
Attributief: trae
Partitief: traags
Betekenis:
• Met geringe snelheid; wat stadig optree of stadig verstaan.
Gebruik:
• Die vis is maar traag om te byt.
Sinoniem:
• dooierig
• inert
• langsaam
• lomerig
• lui
• luierig
• lusteloos
• onaktief
• onwillig
• stadig
• steeks
• talmend
• tydsaam
• werksku
Antoniem:
• fluks
• snel
• vinnig
Afgelei:
• traagheid
• traagheidsmoment
• traagheidsvermoë
• traagheidswerking
Vertaling:
Engels: sluggish, slow, lazy, dull
Nederlands: traag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|