perinatoloog [boodskap #136614] |
Sat, 22 May 2021 08:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
perinatoloog
Afbreking: pe•ri•na•to•loog
Selfstandige naamwoord: perinatoloog
Meervoud: perinatoloë
Betekenis:
• 'n Verloskundige (ginekoloog) wat spesialiseer in die versorging van die moeder en fetus, veral tydens 'n gekompliseerde swangerskap.
Gebruik:
• As u probleme verwag, bespreek betyds 'n perinatoloog om u by te staan.
Verwant:
• perinatologies
• perinatologie
Vertaling:
Engels: perinatologist
Nederlands: perinatoloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|