Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » flaarsie
flaarsie [boodskap #136613] Sa., 22 Mei 2021 08:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24162
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
flaarsie
Afbreking: flaar•sie


Selfstandige naamwoord: flaarsie
Meervoud: flaarsies

Betekenis:
• (verouderd) 'n Jong, opgeskote meisie.

Gebruik:
• Sy giggel soos 'n flaarsie.

Sinoniem:
• bakvissie
• meisiekind
• tienermeisie

Vertaling:
Engels: chit of a girl, flapper
Nederlands: bakvis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tjirp
Volgende onderwerp: perinatoloog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 10:13:11 UTC 2025