syself [boodskap #136611] |
Sat, 22 May 2021 07:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
syself
Afbreking: sy•self
Samestelling: sy + self
Persoonlike voornaamwoord: syself
Betekenis:
• Versterkende vorm van "sy" in die derde persoon.
Gebruik:
• Sy kuier by ouens wat ouer as syself is.
Sinoniem:
• haarself
Antoniem:
• hyself
• homself
Verwant:
• myself
• onsself
Vertaling:
Engels: herself
Nederlands: zijzelf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|