Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hyself
hyself [boodskap #136610] Sat, 22 May 2021 07:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hyself
Afbreking: hy•self
Samestelling: hy + self


Persoonlike voornaamwoord: hyself

Betekenis:
• Versterkende vorm van "hy" in die derde persoon.

Gebruik:
• Hy kuier by meisies wat ouer as hyself is.

Sinoniem:
• homself

Antoniem:
• haarself
• syself

Verwant:
• myself
• onsself

Vertaling:
Engels: himself
Nederlands: hijzelf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hipotese
Volgende onderwerp: syself
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:55:45 UTC 2025