Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hipotese
hipotese [boodskap #136609] Sat, 22 May 2021 07:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hipotese
Afbreking: hi•po•te•se


Selfstandige naamwoord: hipotese
Meervoud: hipoteses

Betekenis:
• 'n Voorlopige veronderstelling wat nog getoets moet word.

Gebruik:
• Leidrade wat 'n hipotese ondersteun word ingesamel, maar 'n enkele negatiewe eksperiment is voldoende om 'n hipotese ontkragtig te verklaar.

Sinoniem:
• aanname
• aksioma
• bewering
• gissing
• grondslag
• onderstelling
• postulaat
• premis
• spekulasie
• stelling
• teorie
• uitgangspunt
• veronderstelling
• vertrekpunt

Afgelei:
• hipoteseformulering
• hipotesetoetsing

Vertaling:
Engels: hypothesis
Nederlands: hypothese, onderzoeksvraag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lydend
Volgende onderwerp: hyself
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:03:20 UTC 2025