Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lydend
lydend [boodskap #136608] Fri, 21 May 2021 19:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lydend
Afbreking: ly•dend
Samestelling: ly + -dend


Byvoeglike naamwoord: lydend
Attributief: lydende

Betekenis:
• Wat swaarkry en ly.
• Wat passief is; nie handel nie (teenoor bedrywend).

Gebruik:
• Sommige diere is doodgemaak, terwyl ander vermink en lydend in die veld agtergelaat is.
• Die lydende vorm van "Jan sny die gras" is "Die gras word deur Jan gesny."

Sinoniem:
• droewig
• ellendig
• klaend
• verdrietig

Afgelei:
• lydendes

Vertaling:
Engels: suffering; passive
Nederlands: lijdend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van ly.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onverskillig
Volgende onderwerp: hipotese
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:14:36 UTC 2025