Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onverskillig
onverskillig [boodskap #136607] Fri, 21 May 2021 19:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onverskillig
Afbreking: on•ver•skil•lig


Byvoeglike naamwoord: onverskillig
Attributief: onverskillige
Partitief: onverskilligs

Betekenis:
• Wat nie omgee nie of nie aan die gevolge dink nie.

Gebruik:
• Destyds was ek jonk, vreesloos en heeltemal onverskillig.

Sinoniem:
• agterlosig
• flegmaties
• nalatig
• nonchalant
• onbesonne
• ongeërg
• onbelangstellend
• ongeïnteresseerd
• onverantwoordelik
• oorhaastig
• roekeloos
• sorgloos
• traak-my-nieagtig

Antoniem:
• verantwoordelik
• versigtig

Afgelei:
• onverskilligheid

Vertaling:
Engels: indifferent, reckless, careless
Nederlands: onverschillig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afdra
Volgende onderwerp: lydend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:43:24 UTC 2025