afdra [boodskap #136606] |
Fri, 21 May 2021 16:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afdra
Afbreking: af•dra
Samestelling: af + dra
Werkwoord: dra af, afdra
Verlede tyd: het afgedra
Teenwoordige deelwoord: afdraende
Betekenis:
• Om ondertoe ('n laer plek) te dra.
Gebruik:
• Paramedici moes die beseerde man van die berg afdra.
Antoniem:
• opdra
Vertaling:
Engels: to carry down
Nederlands: afdragen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|