| inherent [boodskap #136605] |
Vr., 21 Mei 2021 16:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inherent
Afbreking: in•he•rent
Byvoeglike naamwoord: inherent
Attributief: inherente
Betekenis:
• Wat 'n vaste en onlosmakende eienskap vorm; van nature; in wese; eie aan.
Gebruik:
• Is die mens inherent goed of sleg?
Sinoniem:
• aangebore
• ingebore
• ingeskape
• innerlik
• instinktief
• intrinsiek
• fundamenteel
• wesenlik
Vertaling:
Engels: inherent
Nederlands: inherent
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|