Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » visarend
visarend [boodskap #136604] Fri, 21 May 2021 14:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Visarend.
'n Visarend.
visarend
Afbreking: vis•a•rend
Samestelling: vis + arend


Selfstandige naamwoord: visarend
Meervoud: visarende
Verkleinwoord: visarendjie
Meervoud van verkleining: visarendjies

Betekenis:
• Groot roofvoël met bruin vlerke en 'n wit kop, bors en stert, Haliaeetus vocifer.

Gebruik:
• Die visarend is die nasionale voël van lande soos Namibië, Malawi, Zambië, Suid-Soedan en Zimbabwe.

Vertaling:
Engels: African fish eagle
Nederlands: Afrikaanse zeearend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitvreet
Volgende onderwerp: inherent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:04:05 UTC 2025