Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitvreet
uitvreet [boodskap #136603] Fri, 21 May 2021 13:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitvreet
Afbreking: uit•vreet
Samestelling: uit + vreet


Werkwoord: vreet uit, uitvreet
Verlede tyd: het uitgevreet

Betekenis:
• Deur te vreet uithol of uitkalwe.
• Om kwaai met iemand te raas.

Gebruik:
• Die jakkals het 'n skaap se binnegoed uitvreet en die res net so vir die kraaie laat lê.
• Die verkeerskonstabel het my van 'n kant af uitgevreet omdat my flikkerlig dood is.

Sinoniem:
• berispe
• skrobbeer
• teregwys
• uitkryt
• uitskel
• uittrap
• voortkanker

Vertaling:
Engels: to eat away; to reprimand
Nederlands: uitvreten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stoksielalleen
Volgende onderwerp: visarend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:43:15 UTC 2025