stoksielalleen [boodskap #136602] |
Fri, 21 May 2021 09:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stoksielalleen
Afbreking: stok•siel•al•leen
Samestelling: stok= + siel + alleen
Uitspraak: /stoksielalleen/
Byvoeglike naamwoord: stoksielalleen
Attributief: stoksielalleen
Betekenis:
• Intensiewe vorm van alleen; baie eensaam en alleen.
Gebruik:
• David Kramer sê hy is stoksielalleen op 'n Saterdagaand.
Sinoniem:
• doodalleen
• manalleen
• moedersielalleen
• vingeralleen
• vroualleen
Vertaling:
Engels: quite all alone
Nederlands: moederzielalleen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|