Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » komkommerslaai
komkommerslaai [boodskap #136601] Fri, 21 May 2021 08:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Komkommerslaai
Komkommerslaai
komkommerslaai
Afbreking: kom•kom•mer•slaai
Samestelling: komkommer + slaai


Selfstandige naamwoord: komkommerslaai
Meervoud: komkommerslaaie
Verkleinwoord: komkommerslaaitjie
Meervoud van verkleining: komkommerslaaitjies

Betekenis:
• 'n Slaai wat van vars komkommers gemaak is en koud bedien word.

Gebruik:
• Dit is maklik om komkommerslaai te maak en dis boonop laag in kalorieë ook.

Vertaling:
Engels: cucumber salad
Nederlands: komkommersla

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verworwe
Volgende onderwerp: stoksielalleen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 21:04:35 UTC 2025