Daniël Marais vermoor!!!!!!!!!! [boodskap #14819] |
Sat, 16 May 1998 00:00 |
Jennifer Lynne
Boodskappe: 54 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hierdie is spesjaal vir die Arnos en die ander lieflinge van
anti-apartheid.
Waar is julle nou met jul selektiewe verontwaardiging??? Of gaan ek nou
geen antwoord kry, tannie, omdat dit ekke is wat hiedie draad begin???
Dis nog baie erger hierdie dan manslag op 'n baba. (Dis nie bewys dis 'n
moord nie en as sodanig is die beskuldigde nog altyd onskuldig.)
Of het die moordenaar julle goedkeuring dat meneer Marais se
samaritaanse daad op daai manier terug betaal word?
Jennifer
|
|
|
Re: Daniël Marais vermoor!!!!!!!!!! [boodskap #14820 is 'n antwoord op boodskap #14819] |
Sat, 16 May 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jennifer L. Logan" writes: > Hierdie is
spesjaal vir die Arnos en die ander lieflinge van
> anti-apartheid.
> Waar is julle nou met jul selektiewe verontwaardiging??? Of gaan ek nou
> geen antwoord kry, tannie, omdat dit ekke is wat hiedie draad begin???
>
> Dis nog baie erger hierdie dan manslag op 'n baba. (Dis nie bewys dis 'n
> moord nie en as sodanig is die beskuldigde nog altyd onskuldig.)
> Jennifer
Alle doodmaak is betreurenswaardig. As
wittes swartes doodmaak en as swartes
wittes of "gekleurdes" doodmaak, dis
alles betreurenswaardig. Net so was die
moorde gedurende die apartheidsjare
betreurenswaardig.
Gloudina
|
|
|
Re: Daniël Marais vermoor!!!!!!!!!! [boodskap #14821 is 'n antwoord op boodskap #14819] |
Sat, 16 May 1998 00:00 |
Jennifer Lynne
Boodskappe: 54 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Gloudina,
Ek stem saam. Hier kan ek nie met jou in ongerede raak nie.
Jennifer
@igs.net wrote:
> "Jennifer L. Logan" writes: > Hierdie is
> spesjaal vir die Arnos en die ander lieflinge van
>> anti-apartheid.
>> Waar is julle nou met jul selektiewe verontwaardiging??? Of gaan ek nou
>> geen antwoord kry, tannie, omdat dit ekke is wat hiedie draad begin???
>>
>> Dis nog baie erger hierdie dan manslag op 'n baba. (Dis nie bewys dis 'n
>> moord nie en as sodanig is die beskuldigde nog altyd onskuldig.)
>
>> Jennifer
>
> Alle doodmaak is betreurenswaardig. As
> wittes swartes doodmaak en as swartes
> wittes of "gekleurdes" doodmaak, dis
> alles betreurenswaardig. Net so was die
> moorde gedurende die apartheidsjare
> betreurenswaardig.
>
> Gloudina
|
|
|
Re: Daniël Marais vermoor!!!!!!!!!! [boodskap #14859 is 'n antwoord op boodskap #14819] |
Sun, 17 May 1998 00:00 |
Henri Burger
Boodskappe: 317 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina skryf:
>> Alle doodmaak is betreurenswaardig.
Johan Potgieter:
> Ek is so bly jy maak hierdie stelling onvoorwaardelik Gloudina!! Ek
> stem met jou heelhartig saam!
Nie so haastig nie, Johan! Kyk wat skryf sy in die "Plakkers" lyn ('What
goes round, comes round.') Lyk na selektiewe moraliteit vir my - iets in die
lyn van 'doodmaak is verkeerd, maar julle mag nie protesteer nie, want julle
het dit uitgedeel'.
Groete
Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
|
|
|
Re: Daniël Marais vermoor!!!!!!!!!! [boodskap #14860 is 'n antwoord op boodskap #14819] |
Sun, 17 May 1998 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net heeft geschreven in bericht
...
> Alle doodmaak is betreurenswaardig. As
> wittes swartes doodmaak en as swartes
> wittes of "gekleurdes" doodmaak, dis
> alles betreurenswaardig. Net so was die
> moorde gedurende die apartheidsjare
> betreurenswaardig.
Ag shame, hey?
En al die moorde gedurende die apartheidsjare is gepleeg deur die
"apartheidsvarke, hê?
Vriendelike groete, Leendert
|
|
|
Re: Daniël Marais vermoor!!!!!!!!!! [boodskap #14861 is 'n antwoord op boodskap #14819] |
Sun, 17 May 1998 00:00 |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 16 May 1998 17:32:52 GMT, wrote:
> Alle doodmaak is betreurenswaardig. As
> wittes swartes doodmaak en as swartes
> wittes of "gekleurdes" doodmaak, dis
> alles betreurenswaardig. Net so was die
> moorde gedurende die apartheidsjare
> betreurenswaardig. (van albei kante af)
>
> Gloudina
Ek is so bly jy maak hierdie stelling onvoorwaardelik Gloudina!! Ek
stem met jou heelhartig saam!
|
|
|
Re: Daniël Marais vermoor!!!!!!!!!! [boodskap #14893 is 'n antwoord op boodskap #14819] |
Mon, 18 May 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Henri Burger" writes: >
> Nie so haastig nie, Johan! Kyk wat skryf sy in die "Plakkers" lyn ('What
> goes round, comes round.') Lyk na selektiewe moraliteit vir my - iets in die
> lyn van 'doodmaak is verkeerd, maar julle mag nie protesteer nie, want julle
> het dit uitgedeel'.
En wat is verkeerd met daardie argument.
As iemand hier in Kanada kla dat mense
hom wil doodmaak, maar hy het vantevore
iemand anders doodgemaak, dink jy mense
sal vreeslik simpatiek teenoor sy gekla
wees?
|
|
|
Re: Daniël Marais vermoor!!!!!!!!!! [boodskap #14934 is 'n antwoord op boodskap #14819] |
Tue, 19 May 1998 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote in message ...
> "Henri Burger" writes: >
>
>> Nie so haastig nie, Johan! Kyk wat skryf sy in die "Plakkers" lyn ('What
>> goes round, comes round.') Lyk na selektiewe moraliteit vir my - iets in die
>> lyn van 'doodmaak is verkeerd, maar julle mag nie protesteer nie, want julle
>> het dit uitgedeel'.
>
>
> En wat is verkeerd met daardie argument.
> As iemand hier in Kanada kla dat mense
> hom wil doodmaak, maar hy het vantevore
> iemand anders doodgemaak, dink jy mense
> sal vreeslik simpatiek teenoor sy gekla
> wees?
Dis nou interessant!
Sê my Gloudina, wat is die standpunt van die Kanadese samelewing oor die
idee dat "iemand" die geleentheid gegee moet word om hom/haarself te
verdedig teen aanklagte?
Of kan ek in Kanada maar bloot rondgaan en beweer dat iemand anders 'n moord
gepleeg het voordat ek hom, met die goedkeuring van die Kanadese samelwing
om die lewe bring?
Want dit is wat jy hier voorstaan.
|
|
|