Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koelte
koelte [boodskap #136598] Thu, 20 May 2021 19:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
koelte
Afbreking: koel•te


Selfstandige naamwoord: koelte
Meervoud: koeltes
Verkleinwoord: koeltetjie
Meervoud van verkleining: koeltetjies

Betekenis:
• 'n Plek in die skaduwee uit die son uit.
• Die toestand van koel wees; 'n kouerigheid of frisheid.

Gebruik:
• Jy gaan sonsteek kry, kom sit eerder in die koelte.
• Die reënbui bring 'n welkom koelte oor die snikheet dag.

Antoniem:
• warmte

Afgelei:
• koelteboom
• koeltekol
• koelteplek

Vertaling:
Engels: shade, shady spot; coolness
Nederlands: koelte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hondsiek
Volgende onderwerp: benepe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:42:05 UTC 2025