Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hondsiek
hondsiek [boodskap #136597] Thu, 20 May 2021 18:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hondsiek
Afbreking: hond•siek
Samestelling: hond + siek


Byvoeglike naamwoord: hondsiek
Attributief: hondsiek (hondsieke)

Betekenis:
• Intensiewe vorm van siek: baie siek.

Gebruik:
• Die nuwe medikasie het my hondsiek gemaak.

Sinoniem:
• doodsiek

Antoniem:
• blakend gesond
• kerngesond

Vertaling:
Engels: as sick as a dog, gravely ill
Nederlands: doodziek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spekvet
Volgende onderwerp: koelte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:52:03 UTC 2025