Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suikersoet
suikersoet [boodskap #136595] Thu, 20 May 2021 18:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
suikersoet
Afbreking: sui•ker•soet
Samestelling: suiker + soet


Byvoeglike naamwoord: suikersoet
Attributief: suikersoet (suikersoete)

Betekenis:
• Intensiewe vorm van soek: wat baie soet proe.

Gebruik:
• Die koeksisters is suikersoet.

Sinoniem:
• stroopsoet

Antoniem:
• galbitter

Vertaling:
Engels: as sweet as sugar
Nederlands: suikerzoet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: peperduur
Volgende onderwerp: spekvet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:07:08 UTC 2025