peperduur [boodskap #136594] |
Thu, 20 May 2021 18:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
peperduur
Afbreking: pe•per•duur
Samestelling: peper + duur
Byvoeglike naamwoord: peperduur
Attributief: peperduur (peperdure)
Betekenis:
• Intensiewe vorm van duur: buitensporig duur; allermins goedkoop.
Gebruik:
• Hoekom ry al die staatsamptenare peperduur motors?
Sinoniem:
• bitterduur
• onekonomies
Antoniem:
• spotgoedkoop
Vertaling:
Engels: frightfully expensive
Nederlands: peperduur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|