landmerk [boodskap #136593] |
Do, 20 Mei 2021 14:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
landmerk
Afbreking: land•merk
Samestelling: land + merk
Selfstandige naamwoord: landmerk
Meervoud: landmerke
Verkleinwoord: landmerkie
Meervoud van verkleining: landmerkies
Betekenis:
• 'n Opvallende en maklik herkenbare monument, gebou of ander struktuur (mensgemaak of natuurlik).
Gebruik:
• Die toring van Pisa is 'n belangrike landmerk in Italië.
Sinoniem:
• baken
• oriëntasiepunt
• herkenningspunt
Vertaling:
Engels: landmark
Nederlands: landmerk, oriëntatiepunt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|