radys [boodskap #136592] |
Thu, 20 May 2021 11:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
radys
Afbreking: ra•dys
Selfstandige naamwoord: radys
Meervoud: radyse
Verkleinwoord: radysie
Meervoud van verkleining: radysies
Betekenis:
• 'n Soort groente waarvan die wortel geëet word, Raphanus sativus.
Gebruik:
• 'n Radys word rou geëet en het 'n skerp, branderige smaak.
Hiperoniem:
• knolgroente
Afgelei:
• radys-en-aarbeislaai
• radyssaad
Vertaling:
Engels: radish
Nederlands: radijs
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|