tuinier [boodskap #136590] |
Thu, 20 May 2021 11:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tuinier
Afbreking: tui•nier
Samestelling: tuin + -ier
Selfstandige naamwoord: tuinier
Meervoud: tuiniere, tuiniers
Verkleinwoord: tuiniertjie
Meervoud van verkleining: tuiniertjies
Betekenis:
• Iemand wat se werk dit is om tuine aan te lê en te versorg.
Gebruik:
• Toe sê hy vir die tuinier: Kyk, drie jaar kom ek om vrugte aan hierdie vyeboom te soek en ek kry niks nie; kap hom uit. [Lukas 13:5]
Sinoniem:
• hovenier
• kweker
• planter
• saaier
• tuinboukundige
• tuinjong
• tuinman
Afgelei:
• tuiniersalmanak
Vertaling:
Engels: gardener
Nederlands: tuinier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|