Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wankelbaar
wankelbaar [boodskap #136587] Thu, 20 May 2021 09:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wankelbaar
Afbreking: wan•kel•baar
Samestelling: wankel + -baar


Byvoeglike naamwoord: wankelbaar
Attributief: wankelbare

Betekenis:
• Wat kan wankel; nie vas staan nie en dreig om te kantel.

Gebruik:
• Die lewe kan soms baie onseker en wankelbaar wees.

Sinoniem:
• astaties
• los
• onbestendig
• onstabiel
• onstandvastig
• veranderlik

Antoniem:
• onwankelbaar

Afgelei:
• wankelbaarheid

Vertaling:
Engels: unstable, staggering, unsteady, changeable
Nederlands: wankelbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agoeti
Volgende onderwerp: konsessie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:05:39 UTC 2025