Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uittartend
uittartend [boodskap #136583] Tue, 18 May 2021 13:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uittartend
Afbreking: uit•tar•tend
Samestelling: uittart + -end


Byvoeglike naamwoord: uittartend
Attributief: uittartende

Betekenis:
• Wat ander tart, uitdaag en uitlok.

Gebruik:
• Om uittartend op te tree gaan die probleem vererger en dit moeiliker maak om 'n oplossing te vind.

Sinoniem:
• sarrend
• tartend
• tergend
• uitdagend
• uitlokkend

Vertaling:
Engels: defiant
Nederlands: uitdagend, tartend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bolvormig
Volgende onderwerp: klarigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:12:59 UTC 2025