bolvormig [boodskap #136582] |
Tue, 18 May 2021 13:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bolvormig
Afbreking: bol•vor•mig
Samestelling: bol + vormig
Byvoeglike naamwoord: bolvormig
Attributief: bolvormige
Betekenis:
• Met die vorm van 'n bol ('n ronde voorwerp in drie dimensies).
Gebruik:
• Is die aarde plat of bolvormig?
Sinoniem:
• bak
• balvormig
• bolagtig
• bolrond
• gerond
• globuleus
• konveks
• rond
• sferies
• sferoïdaal
• sirkelvormig
Antoniem:
• hol
Afgelei:
• bolvormigheid
Vertaling:
Engels: spherical, bulbshaped
Nederlands: bolvormig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|