Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reikwydte
reikwydte [boodskap #136580] Tue, 18 May 2021 12:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
reikwydte
Afbreking: reik•wyd•te
Samestelling: reik + wydte


Selfstandige naamwoord: reikwydte
Meervoud: reikwydtes

Betekenis:
• Die afstand waaroor of tot waar iets strek.

Gebruik:
• Die missiel het 'n reikwydte van 100 km.

Sinoniem:
• bereik
• omvang
• reikafstand

Antoniem:
• reikhoogte

Hiponiem:
• armlengte
• spanwydte
• vlerkspan

Vertaling:
Engels: range, reach, scope
Nederlands: reikwijdte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sustershuwelik
Volgende onderwerp: bontloper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:02:29 UTC 2025