Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gomlastiek
gomlastiek [boodskap #136576] Tue, 18 May 2021 08:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gomlastiek
Afbreking: gom•la•stiek
Uitspraak: /xomlɑsˈtik/, /xomləsˈtik/, /xoɫməsˈtik/, /xoməsˈtik/


Selfstandige naamwoord: gomlastiek
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Elastiese materiaal, kunsmatig of van die verharde sap van 'n rubberboom vervaardig (soms ook 'n voorwerp wat hiervan gemaak is, soos 'n uitveër).

Gebruik:
• 'n Binneband word van gomlastiek gemaak.

Sinoniem:
• gummi
• rubber
• kaoetsjoek

Afgelei:
• gomlastiekagtig
• gomlastiekbuis
• gomlastiekskoen

Vertaling:
Duits: Gummi, Kautschuk
Engels: gum elastic, rubber, caoutchouc
Nederlands: gomelastiek, rubber
Venda: raba
Zoeloe: irabha

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gly
Volgende onderwerp: goudmyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:00:39 UTC 2025