Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gly
gly [boodskap #136575] Tue, 18 May 2021 07:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gly
Afbreking: gly


Werkwoord: gly
Verlede tyd: het gegly

Betekenis:
• Om met geringe wrywing oor 'n oppervlak te skuif of te skaats.

Gebruik:
• Hy gly op die gladde stoep en val homself in 'n ander bloedgroep in.

Afgelei:
• afgly
• glybaan
• neergly
• uitgly

Vertaling:
Engels: to slip, slide, glide
Nederlands: glijden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geneesheer
Volgende onderwerp: gomlastiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:59:21 UTC 2025