Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gehoorsaam
gehoorsaam [boodskap #136573] Tue, 18 May 2021 06:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gehoorsaam
Afbreking: ge•hoor•saam


Byvoeglike naamwoord: gehoorsaam
Vergrotende trap: gehoorsamer
Oortreffende trap: gehoorsaamste
Attributief: gehoorsame

Betekenis:
• Wat doen wat verwag, gevra of beveel word.

Gebruik:
• Hy is gehoorsaam en doen alles wat sy pa sê.
• Sy is 'n gehoorsame meisie.

Sinoniem
• bereidwillig
• dienswillig
• gedienstig
• onderdanig
• soet
• stroopsoet

Antoniem:
• ongehoorsaam

Afgelei:
• gehoorsaamheid
• wetsgehoorsaam

Vertaling:
Engels: obedient, submissive, dutiful
Nederlands: gehoorsaam


Werkwoord: gehoorsaam
Verlede tyd: het gehoorsaam

Betekenis:
• Om te doen wat iemand jou vra.

Gebruik:
Gehoorsaam jou ouers.

Vertaling:
Engels: to obey, submit to
Nederlands: gehoorsaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: geelwortel
Volgende onderwerp: geneesheer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:54:56 UTC 2025