geelwortel [boodskap #136572] |
Tue, 18 May 2021 06:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geelwortel
Afbreking: geel•wor•tel
Samestelling: geel + wortel
Selfstandige naamwoord: geelwortel
Meervoud: geelwortels
Verkleinwoord: geelworteltjie
Meervoud van verkleining: geelworteltjies
Betekenis:
• 'n Wortel wat 'n mens as 'n groente kan eet, Daucus carota.
Gebruik:
• Die haas knaag aan 'n geelwortel.
Vertaling:
Engels: carrot
Nederlands: peen, wortel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|