Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heldhaftig
heldhaftig [boodskap #136571] Mon, 17 May 2021 20:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
heldhaftig
Afbreking: held•haf•tig


Byvoeglike naamwoord: heldhaftig
Vergrotende trap: heldhaftiger
Oortreffende trap: heldhaftigste
Attributief: heldhaftige
Partitief: heldhaftigs

Betekenis:
• Soos 'n held, baie dapper en braaf.

Gebruik:
• Wolraad Woltemade en sy perd was baie heldhaftig en hulle het talle mense se lewens gered.

Sinoniem:
• dapper
• heroïes
• kordaat
• moedig
• onbevrees
• onverskrokke

Antoniem:
• lafhartig
• papbroekig

Afgelei:
• heldhaftigheid

Vertaling:
Engels: heroic, daring, brave
Nederlands: heldhaftig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bevraagteken
Volgende onderwerp: geelwortel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:13:28 UTC 2025