bevraagteken [boodskap #136570] |
Mon, 17 May 2021 20:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bevraagteken
Afbreking: be•vraag•te•ken
Samestelling: be- + vraagteken
Werkwoord: bevraagteken
Verlede tyd: het bevraagteken
Teenwoordige deelwoord: bevraagtekenende
Betekenis:
• Om iets in twyfel te trek. Om 'n vraagteken agter iets te sit.
Gebruik:
• Moenie alles gelate aanvaar nie, maar bevraagteken dit wat nie sin maak nie.
Sinoniem:
• betwis
• betwyfel
Antoniem:
• glo
Afgelei:
• bevraagtekening
Vertaling:
Engels: to question, oppugn
Nederlands: in twijfel trekken, betwijfelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|