daarbenewens [boodskap #136568] |
Sun, 16 May 2021 20:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
daarbenewens
Afbreking: daar•be•ne•wens
Samestelling: daar + benewens
Bywoord: daarbenewens
Betekenis:
• Benewens dit; as iets ekstra.
Gebruik:
• Hy is slim en daarbenewens nog aantreklik ook.
Sinoniem:
• boonop
• bowendien
• daarby
• daarnaas
• ondermeer
• ook
• verder
• voorts
Antoniem:
• hierbenewens
Vertaling:
Engels: besides, in addition to, beyond that
Nederlands: daarnaast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|