Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » abrup
abrup [boodskap #136565] Sun, 16 May 2021 18:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
abrup
Afbreking: ab•rup


Byvoeglike naamwoord: abrup
Vergrotende trap: abrupter
Oortreffende trap: abrupste
Attributief: abrupte

Betekenis:
• Wat skielik en baie vinnig plaasvind.

Gebruik:
• Die gesprek is abrup beëindig toe haar ma die kamer instap.

Sinoniem:
• meteens
• opeens
• plotseling
• skielik

Antoniem:
• geleidelik

Afgelei:
• abrupheid

Vertaling:
Engels: abrupt
Nederlands: abrupt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: antisipeer
Volgende onderwerp: afvee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:05:07 UTC 2025