Re: Oor atoombom-ontploffings [boodskap #14802] |
Sat, 16 May 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Henri Burger" writes: >
>
> Daai goue plaat op die buitekant van die Voyager ruimtetuig wat nou al diep
> in die buitenste ruimte trek, is gemaak van SA se goud.
Haai, ek het dit nie geweet nie.
Waar kry mens die inligting?
> Hoekom blameer julle nie in die eerste plek vir Albert Einstein nie, dan
> hoef niemand anders mos skuldgevoelens te hê nie, of hoe? As dit enige sin
> sou maak, kan jy hom sommer 'n Joodse Nukluêre Vark noem.
Hoekom moet Einstein alleen geblameer
word?
Gloudina
|
|
|