marionet [boodskap #136560] |
Sun, 16 May 2021 14:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
marionet
Afbreking: ma•rio•net
Selfstandige naamwoord: marionet
Meervoud: marionette
Verkleinwoord: marionetjie
Meervoud van verkleining: marionetjies
Betekenis:
• 'n Pop wat aan draadjies hang waarmee dit beheer word, of figuurlik, iemand wat altyd maak soos hy/sy vertel word.
Gebruik:
• Die man vermaak die kinders deur allerhande toertjies met sy marionet uit te voer.
Sinoniem:
• figurant
• houtpop
• ledepop
Afgelei:
• marionetkop
• marionetteregering
• marionettespel
• marionetteteater
• marionetverkoopster
Vertaling:
Engels: marionette, puppet
Nederlands: marionet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|