Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kondoneer
kondoneer [boodskap #136552] Sat, 15 May 2021 12:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kondoneer
Afbreking: kon•do•neer


Werkwoord: kondoneer
Verlede tyd: het gekondoneer

Betekenis:
• Om te vergewe en iemand van blaam kwyt te stel.

Gebruik:
• Sulke gedrag kan nie gekondoneer word nie.

Sinoniem:
• kwytskeld
• oorsien
• ophef
• vergewe
• verskoon

Afgelei:
• kondonasie
• kondoneerbaar
• kondonering

Vertaling:
Engels: to condone, forgive, pardon
Nederlands: vergeven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seelug
Volgende onderwerp: borslap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:04:49 UTC 2025