aandklas [boodskap #136549] |
Sat, 15 May 2021 09:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aandklas
Afbreking: aand•klas
Samestelling: aand + klas
Selfstandige naamwoord: aandklas
Meervoud: aandklasse
Verkleinwoord: aandklassie
Meervoud van verkleining: aandklassies
Betekenis:
• 'n Klas wat in die aand aangebied word, of tong in die kies, 'n gevryery.
Gebruik:
• Hy werk bedags terwyl hy aandklasse draf om sy studies te voltooi.
Spreekwoord:
• Hy loop aandklas. [Hy kuier saans by 'n meisie.]
Vertaling:
Engels: evening class
Nederlands: avondles
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|