vleiend [boodskap #136547] |
Sat, 15 May 2021 08:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vleiend
Afbreking: vlei•end
Samestelling: vlei + -end
Byvoeglike naamwoord: vleiend
Vergrotende trap: vleiender
Oortreffende trap: vleiendste
Attributief: vleiende
Partitief: vleiends
Betekenis:
• Wat vlei; vol oordadige lof en komplimente.
Gebruik:
• Jou vleiende woorde gaan jou niks help nie!
Sinoniem:
• flikflooiend
• komplimenteus
• kruiperig
• salwend
• strelend
• slymerig
Antoniem:
• beledigend
Vertaling:
Engels: flattering, complimentary, coaxingly
Nederlands: vleiend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|