verswelg [boodskap #136545] |
Fri, 14 May 2021 16:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verswelg
Afbreking: ver•swelg
Samestelling: ver- + swelg
Werkwoord: verswelg
Verlede tyd: het verswelg
Betekenis:
• In sy geheel insluk.
Gebruik:
• Die onstuimige see het al talle skepe verswelg.
Sinoniem:
• opvreet
• verslind
• verorber
Afgelei:
• verswelging
Vertaling:
Engels: to devour, swallow up
Nederlands: verzwelgen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|