Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hemelhoog
hemelhoog [boodskap #136536] Wed, 12 May 2021 18:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hemelhoog
Afbreking: he•mel•hoog
Samestelling: hemel + hoog


Byvoeglike naamwoord: hemelhoog
Attributief: hemelhoë

Betekenis:
• Intensiewe vorm van hoog: besonder hoog.

Gebruik:
• Suid-Afrika se misdaadvlakke is hemelhoog!

Sinoniem:
• helhoog

Vertaling:
Engels: sky-high, as high as heaven
Nederlands: hemelhoog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kurkdroog
Volgende onderwerp: stokdoof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:48:33 UTC 2025