kurkdroog [boodskap #136535] |
Wed, 12 May 2021 17:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kurkdroog
Afbreking: kurk•droog
Samestelling: kurk + droog
Byvoeglike naamwoord: kurkdroog
Attributief: kurkdroeë
Betekenis:
• Intensiewe vorm van droog: baie droog.
Gebruik:
• Die woestyn is dor en kurkdroog.
Sinoniem:
• horingdroog
Antoniem:
• druipnat
• papnat
• sopnat
Vertaling:
Engels: bone-dry
Nederlands: kurkdroog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|