Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dolleeg
dolleeg [boodskap #136533] Wed, 12 May 2021 17:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dolleeg
Afbreking: dol•leeg


Byvoeglike naamwoord: dolleeg
Attributief: dolleë

Betekenis:
• Intensiewe vorm van leeg: heeltemal leeg; met absoluut niks daarin nie.

Gebruik:
• Die hond se kosbak is dolleeg!

Antoniem:
• propvol

Vertaling:
Engels: quite empty, absolutely empty
Nederlands: helemaal leeg, akelig leeg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wedywer
Volgende onderwerp: skreeulelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:41:48 UTC 2025